• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Bashoek se Spook: Boek 3

Bashoek se Spook: Boek 3

Paperback

General Juvenile Fiction

ISBN13: 9798768222963
Publisher: Independently Published
Published: Nov 16 2021
Pages: 88
Weight: 0.25
Height: 0.18 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Karel is vasgevang in die aksie verhaal wat hy lees. Soms haal hy angstig asem, vir die spanning wat die held van sy boek, ervaar. Die koshuisgange is doodstil en die reën sif so saggies neer. Meteens spits Karel sy ore... klop iemand aan hul kamerdeur... Die stilte word verbreek deur die gille van 'n vrou: Los my! Iemand help! Asseblief help!

Karel maak die deur op 'n skrefie oop en soos blits vlieg hy in sy bed in, kombers oor die kop.

Het Karel werklik 'n spook gesien?

Hoe gaan die kinders hierdie raaisel oplos?

Also from

Van Der Merwe, Anna-Mart

Also in

General Juvenile Fiction