• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Bashoek se Groot Gebeure: Boek 11

Bashoek se Groot Gebeure: Boek 11

Paperback

General Juvenile Fiction

ISBN13: 9798768338954
Publisher: Independently Published
Published: Nov 16 2021
Pages: 114
Weight: 0.31
Height: 0.24 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Love is in the air! Die maats het op strepe verlief geraak en moet hard werk om seker te maak dit beïnvloed nie hul akademie nie. Twee van die meisies gaan as uitruilstudente Duitsland toe en Janet en Roelien moet hul kêrels afstaan aan die Sport-Akademie.

Oggendnaarheid laat iemand in die hospitaal beland en daar is naelbyt oomblikke toe die gemeenskap moet saamstaan om bloed te skenk. Die gebeure rondom dit konfronteer sommige leerders met introspeksie oor hul ontwakende seksualiteit en tienerhormone.

Daar is ook besluite om te neem oor 'n egskeiding en die waarde van vriendskap kom skerp na vore as die vier maats na 'n harde kwartaal saam gaan vakansie hou in die Kruger Wildtuin.

Also from

Schnetler, Tharina

Also in

General Juvenile Fiction