• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Bashoek se Avonture

Bashoek se Avonture

Paperback

General Juvenile Fiction

ISBN13: 9798768327194
Publisher: Independently Published
Published: Nov 16 2021
Pages: 118
Weight: 0.32
Height: 0.25 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Jasper en Janet Ras, Karel Jantjies en Roelien Karp pak die hoërskool met energie en groot avontuurlus aan. Karel beland in 'n rehabilitasie-sentrum toe 'n gebarste blindederm hom tydelik verlam, terwyl Janet haar lojaliteit teenoor haar skool se eerste rugbyspan wys deur 'n filistyn van die buurdorp se wind - en hart - uit te duik. Janet se poetsbakkery besorg Roelien 'n kêrel terwyl Jasper die aandag van verskeie meisies geniet. 'n Garage-party begin 'n nuwe craze onder die tieners en toe Bashoek Hoër 'n Wintersdans hou, kry die leerders kans om balrokke en pikkewynpakke te dra.

Die koshuislewe lewer interessante insidente op - van 'n video clip waar Meneer Plankies du Toit en die Bib juffrou, Alta Swart, in die onderwysers se sitkamertjie vry, tot die skelm patio wat die Graad agt meisies bo-op die koshuisvader se motorhuisdak gemaak het. Vakansietye op die Rasse se plaas is 'n hoogtepunt onder die maats en Roelien dra 'n diep seer oor haar afwesige ma.

Deur al die avonture heen is daar waardevolle lesse oor die lewe en die lekkerte van die Hoërskooljare te leer.

Also from

Schnetler, Tharina

Also in

General Juvenile Fiction