Arabella
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 1541130278
ISBN13: 9781541130272
Publisher: Createspace
Published: Dec 17 2016
Pages: 206
Weight: 0.62
Height: 0.44 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781541130272
Publisher: Createspace
Published: Dec 17 2016
Pages: 206
Weight: 0.62
Height: 0.44 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Vir Arabella Alexander, 'n eenkant-dromer aan die sonkant van die lewe, het Rainer alles kom vervolmaak. In haar beskermde wêreld was geen plek vir skadus nie en dat hierdie paradys in duie kon stort, was ondenkbaar.Maar dit het, en sommerso skielik staan sy alleen - ongetoets in liefde en in haar geloof.Die klein kring wie se menings by haar tel, weier hardnekkig om te glo wat sy met haar eie oë aanskou het en sê hul steun eendragtig toe aan die man wat haar Eden in 'n dorsland verander het. Die res van die dorp verwerp hom.En sy? Sy vind dat liefde nie voorgeskryf kan word nie en dat boosheid in vele gedaantes kom: Onder andere as veroordeling op sigwaarde en onbetrokkenheid by die weerloses - wat skreiende onreg gebaar het. In die rustige, plattelandse dorpie broei donker geheime sedert die duiwel dit ongemerk sy lêplek gemaak het. Aan die boesem van die gemeenskap glimlag die adder soos 'n engel, en hulle is salig onbewus daarvan dat sy teiken die kosbares is: hulle kinders.Teen hierdie agtergrond wonder Arabella watter gesig is dié van die man wat weier om haar hart te laat los: Die duiwel wat haar bedrieg het, of die engel wat sy sien wanneer 'n kind tragies sterf?Sien is mos glo. Of is dit?
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Auction (Deluxe Limited Edition): A Spicy, Dark Romance Novel from a Tiktok Sensation
Kincaid, Sadie
Hardcover
$30.40
