Winter op die Rusbank
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798877013742
Publisher: Independently Published
Published: Jan 22 2024
Pages: 158
Weight: 0.42
Height: 0.34 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jan 22 2024
Pages: 158
Weight: 0.42
Height: 0.34 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Soms, verloor ons sig van die hede, die verlede en die toekoms ... en, die herinneringe wat die winter in haar hart veroorsaak het. Die onsekerheid- sy't die troos van haar blou bank nodig. 'n Blou bank van ouds. Háár blou bank. Waar eindelose liefdesromans gelees en ervaar was. Waar trane gestort was, en waar die seerste seer haar omhels het.
Ook waar haar gelukkigste oomblikke ervaar was. Dit was mamma se blou bank. Die laaste gedeelte van mamma. Mamma met haar mooie glimlag. Mamma se glimlag wat nie meer daar is nie, net die blou bank. Waar soveel hartswinters deurgebring was. Die ou blou bank wat nêrens meer inpas tussen haar moderne meubels en leefstyl nie. Dis 'n hou-troos, en haar rots. Maar, dis juis deur die troos en vashou, dat Linda nie uitkoms sien nie. Sukses is nie alles nie. Linda, vind haarself in vriendskappe en verhoudings, en soms, verdwaal haar smagtende hart in dit wat reg voor haar staan. Hoe vind sy rede, liefde en 'n nuwe realiteit wanneer die blou bank eendag verdwyn?
Also in
Romance
That Time I Got Drunk and Yeeted a Love Potion at a Werewolf (Mead Mishaps, Book 2)
Kimberly Lemming
Paperback
$10.99
Sabine's Notebook: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Continues
Bantock, Nick
Hardcover
$10.99
The Golden Mean: In Which the Extraordinary Correspondence of Griffin & Sabine Concludes
Bantock, Nick
Hardcover
$9.99
The Twelve Loves of Christmas: An Advent Romance Collection
Bryant, Elise
Dade, Olivia
Bellefleur, Alexandria
Paperback
$22.79
