• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Vanaf Trauma na Triomf: Pastorale Perspektiewe op God se Genesende Genade

Vanaf Trauma na Triomf: Pastorale Perspektiewe op God se Genesende Genade

Paperback

Death & DyingGeneral ChristianityGeneral Education

ISBN13: 9798278318095
Publisher: Independently Published
Published: Dec 17 2025
Pages: 272
Weight: 0.81
Height: 0.57 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Daar word oor die algemeen baie klem geplaas op 'praat-terapie' in die begeleiding van getraumatiseerde persone. Die praktyk toon egter dat indien dit oorweldigende trauma was wat veral op 'n gegewe moment binne 'n paar sekondes of minute plaasgevind het, dan gaan 'praat-terapie' nie ʼn deurslaggewende veranderende effek hê nie. Hierteenoor word daar vanuit ʼn pastorale vertrekpunt in hierdie boek die kritiese belangrikheid van ʼn alternatiewe benadering beklemtoon met ʼn besondere fokus op die belangrikheid van gebed. Dit gaan nie soseer oor ʼn algemene gebed nie maar ʼn spesifieke gebedsmodel gerig op die begeleiding van getraumatiseerde slagoffers. Hierdie is inderdaad ʼn 'goue sleutel' wat God aan Sy kerk en Sy kinders toevertrou het maar wat oor die algemeen nie effek benut word nie.

Also in

General Christianity