• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
TEEN Beterwete in HOOP

TEEN Beterwete in HOOP

Paperback

Romance

ISBN10: 1991455399
ISBN13: 9781991455390
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Oct 22 2024
Pages: 94
Weight: 0.26
Height: 0.19 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
TEEN BETERWETE IN HOOP is die opvolg van Trientjie se vorige boek: DIE LIEFDE IS BLIND.

Erika is verloof aan George, maar sy worstel met gevoelens van vrees en wanhoop oor die toekoms, want George is besitlik en manipulerend, wat haar ongemaklik laat voel. Sy vind egter troos in haar vriendskap met Mandy en haar sterk geloof.

'n Week voor haar troue, daag haar broer, Jonathan, saam met 'n vriend op by haar ouerhuis vir 'n familiebyeenkoms. Erika en Pierry voel onmiddellik sterk aangetrokke tot mekaar. Sy kom tot die besef dat Pierry die man is, wat deur die Here op die regte tyd aan haar gestuur is.

Wanneer Pierry met sy motorfiets die dag voor haar troue by hulle huis opdaag en haar vra om met hom te trou, sê sy dadelik ja. Haar ouers word egter nie so maklik oortuig nie. Na 'n argument tussen haar pa en Pierry, vlug Erika saam met hom agterop sy motorfiets weg.

Afgesien van vele struikelblokke op hulle pad na geluk, bly Erika se geloof standvastig. Wat hou die toekoms vir die twee jongmense in?

Also from

Malan, Trientjie

Also in

Romance