• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg

Pêrels vir die Ewige Lewe: Studiegids wat jou lei op die Ewige Weg

Paperback

Occult

ISBN10: 1956876693
ISBN13: 9781956876697
Publisher: Workbook Pr
Published: Aug 5 2022
Pages: 176
Weight: 0.54
Height: 0.38 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans

Die kernboodskap van die boek word weerspieël in dié Skrifgedeelte: - Moenie vir julle skatte bymekaar maak op die aarde, waar mot en roes verniel en waar diewe inbreek en steel nie; maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; want waar julle skat is, daar sal julle hart ook wees. Mattheus 6:19-21. Sharon deel haar geestelike pêrels sodat jy ook jou skatte in hemelse plekke kan vermeerder, maar alles begin by die hemelse afspraak met Jesus, waarop net jy persoonlik 'n RSVP kan gee: - Jesus sê vir jou: Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou en hy met My. Die grootste uitnodiging van alle tye, volg wanneer Jesus jou nooi om by Hom goud, wit klere en oogsalf te koop. As Jesus dan die heelal se rykdomme besit - waarmee koop ek by Hom? Kom ontdek hierdie geestelike lewenswaarhede en stap tree vir tree die ewige weg van liefde, genade en heiligmaking, terwyl jy jou geestelike pêrels versamel. Ontdek ook die dieper betekenis van die Evangelie van Jesus Christus en die Koninkryk van die Hemele.

Also from

de Jager, Sharon E.

Also in

Occult