Op Vreemde Weë
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798851297656
Publisher: Independently Published
Published: Jul 6 2023
Pages: 90
Weight: 0.29
Height: 0.19 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Jul 6 2023
Pages: 90
Weight: 0.29
Height: 0.19 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Die tyd stap aan vir ons almal. Kindwees. Grootword. Die liefde. Leed. Smart. Heimwee. Trou. Skei. Dood. Werk - altyd werk. Anders as die meeste mense, skryf party van ons daaroor om ons gevoelens en gedagtes te ontleed, uit te wis, of te deel. Yvonne Lorraine (van der Westhuizen) Engela is in die Ooskaap in Suid Afrika in 1934 gebore. Tussen 1953 en 1972 het sy ywerig gedigte in albei Afrikaans, haar moederstaal, en Engels geskryf. Sy het nooit gedink dat haar poeisie ooit goed genoeg sou wees om te publiseer nie. Die lewe was te woelig. Daar moes hard en aanhoudend gewerk word om 'n man en later 'n kind te onderhou. Om enkel-ma te wees was nog nooit maklik nie, en sy was 'n nederige mens. Sy het dit later weg gesit en nie meer daaroor gepraat nie. 'n Kind het haar die geluk en lewensvreugde gebring wat niemand anders kon nie. Die lewe het aangestap... Toe, eendag, op 79 jaar, is sy skielik oorlede. 'n Rukkie daarna het haar dogter die huis begin opruim en skoonmaak - en het op 'n hopie ou notaboeke vol gedigte wat sy in haar jeug geskryf het, afgekom. En toe lees sy dit - en besef wat 'n skat haar ma vir haar nagelaat het. 'n Blik binne haar ma se siel, as jongmens, as vrou, as talentvolle digter en skrywer.
Also from
Engela, Christina
Keep The Lights On: A guide to keeping your house lights on during power outages
Engela, Christina
Paperback
$20.39
Also in
General Poetry
Dante's Vita Nuova, New Edition: A Translation and an Essay
Pitavy, Francois
Alighieri, Dante
Paperback
$33.00
Sounding the Seasons Enlarged Edition: One Hundred and Ten Sonnets for the Christian Year
Guite, Malcolm
Paperback
$19.94
Lao Tzu: Tao Te Ching: A Book about the Way and the Power of the Way
Le Guin, Ursula K.
Lao Tzu
Paperback
$18.00
They Bloom Because of You: Poems on the Infinite Love, Growth, and Magic of Motherhood
Urlichs, Jessica
Paperback
$18.05
This Is the Main Event: Discovering the Life You Long for in the Life You Have
Smith, Joshua Luke
Hardcover
$24.70
Ariel: The Restored Edition: A Facsimile of Plath's Manuscript, Reinstating Her Original Selection and Arrangement
Plath, Sylvia
Paperback
$17.99
