• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Nôko Die Ridder 1: 'n Onverwagte Geskenk

Nôko Die Ridder 1: 'n Onverwagte Geskenk

Paperback

Series: Noko the Knight(r)

FamilyGeneral Juvenile Fiction

ISBN10: 1732650055
ISBN13: 9781732650053
Publisher: Red Mountain Pr
Published: Jan 3 2023
Pages: 50
Weight: 0.41
Height: 0.13 Width: 8.50 Depth: 11.00
Language: Afrikaans
Diep in die Mpumalanga bosveld, is 'n jong gekuifde ystervark besig om te worstel met die aankondiging van 'n nuwe toevoeging tot sy familie. Hartseer, en 'n bietjie jaloers op hierdie nuwe baba, dink Nôko dat daar nou geen tyd meer gaan wees vir hom en sy ouers om saam te wees en die nodige oorlewings vaardighede aan te leer nie. 'n Genotvolle storie van vriendskap en kompassie, is Nôko die Ridder die ideale manier om jong lesers te lei om sinvol uiting te gee aan hulle ontwikkelende emosies. In hierdie avontuurlike en prettige verhaal, kinders sal belangrike lesse oor die aanvaarding van verantwoordelikheid en die effektiewe hanteering van hul emosies leer. Hulle sal ook pret hê terwyl hulle van Suid-Afrika en die unieke kultuur, wild, en habitat leer!

Also in

Family