• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
'n Spel vir Twee: 'n Erotiese verhaal

'n Spel vir Twee: 'n Erotiese verhaal

Paperback

Erotica

ISBN10: 1545050287
ISBN13: 9781545050286
Publisher: Createspace
Published: Jan 20 2017
Pages: 328
Weight: 0.97
Height: 0.69 Width: 5.98 Depth: 9.02
Language: Afrikaans
Dit word 'n spel vir twee wanneer liefde terugslaan ... 'n Erotiese roman deur Nira Colyn oor twee mense vasgevang in 'n chaotiese web van emosie en wellus. 'n Vreemdeling verander Alenka se lewe radikaal. Hy ontvoer haar, pers haar skaamteloos af en is haar buitengewoon vyandiggesind ... Maar hy swig keer op keer voor sy begeerte na haar. Sy beskuldigings en wisselende buie verwar haar; so ook haar onverklaarbare aangetrokkenheid tot hom. Hy beheer alles van haar: haar lewe, haar lyf ... Maar kan hy haar hart beheer?

Also in

Erotica