Meesterlike Dubbelspel
Paperback
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN13: 9798813560729
Publisher: Independently Published
Published: Apr 29 2022
Pages: 160
Weight: 0.42
Height: 0.34 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Publisher: Independently Published
Published: Apr 29 2022
Pages: 160
Weight: 0.42
Height: 0.34 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die sewentienjarige Charlotte is baie geïnteresseerd in medies, veral die anatomie van die mens. Sy het 'n passie om mense te genees, maar daar is soveel wat teen haar tel. Vir vroue in die laat 1800's is 'n beroep in die manswêreld taboe, haar droom om medies te studeer sal altyd net 'n droom bly.
Na die afsterwe van haar pa neem hulle die trein na die onbekende Londen om by haar oom te gaan woon. Oom Ben verstaan Charlotte se passie en hy het 'n plan. Sy word blootgestel aan 'n wêreld met moontlikhede, maar niks in die lewe kom sonder opofferings nie. Sy sal alles gee, selfs haar identiteit en liefde om dit te kry wat sy wil hê.
Daar is een man in Charlotte se lewe wat nooit sal opgee om te baklei vir haar liefde nie. Al beteken dit hy sal soms moet tweede kom. Sy leer gou dat die wêreld 'n eensame en wrede plek kan wees, maar is sy sterk genoeg om haar droom uit te leef tot aan die einde? In Charlotte se eie woorde: 'n Droom bly net 'n droom as jy niks daaraan doen nie. Maar 'n vrou met 'n droom maak 'n droom realiteit as sy ander vroue agter haar het met dieselfde droom. As jy regtig wil, sal jy! Al moet jy die broek van jou vyand aantrek en sy geur aan jou smeer. Jy moet soos hy word en sy agenda verander om vir jou te werk.

Also from
Harding, Charné
Also in
General Fiction
Elizabeth Spencer: Novels & Stories (Loa #344): The Voice at the Back Door / The Light in the Piazza / Knights and Dragons / Stories
Spencer, Elizabeth
Hardcover
$38.00
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
Philip Roth: Novels 1973-1977 (Loa #165): The Great American Novel / My Life as a Man / The Professor of Desire
Roth, Philip
Hardcover
From $17.99
Selected Writings: Robert Musil: Young Torless, Three Women, the Perfecting of a Love, and Other Writings
Musil, Robert
Agee, Joel
Paperback
$79.43
Before Gatsby: The First Twenty-Six Stories
Baughman, Judith
Fitzgerald, F. Scott
Bruccoli, Matthew J.
Paperback
$50.74