• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Magnus Wolmarans en sy Wonderlike Vliegmasjien

Magnus Wolmarans en sy Wonderlike Vliegmasjien

Paperback

General Juvenile Fiction

ISBN13: 9798835368396
Publisher: Independently Published
Published: Jun 15 2022
Pages: 34
Weight: 0.22
Height: 0.09 Width: 7.00 Depth: 10.00
Language: Afrikaans

Magnus Wolmarans het sy eie wonderlike vliegmasjien. Met sy vliegmasjien kan Magnus amper enige plek in die wêreld gaan. Waar dink jy gaan Magnus vandag heen vlieg?

In hierdie storie gaan Magnus op 'n avontuur. Hy maak al sy voorbereidings, pak alles wat hy nodig het, en dan vertrek hy op sy vlug. Maar alles gaan nie heeltemal voor die wind nie. Magnus moet beide slim en dapper wees om sy vlug klaar te maak en weer veilig huistoe te kom.

Also from

Gerhi, I. M.

Also in

General Juvenile Fiction