• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Leef in Kontak Leiersgids

Leef in Kontak Leiersgids

Paperback

Bible StudiesGeneral ChristianityOther Bible Translations

ISBN10: 0620988630
ISBN13: 9780620988636
Publisher: Lightning Source Inc
Published: Jan 1 2023
Pages: 58
Weight: 0.19
Height: 0.14 Width: 5.59 Depth: 8.46
Language: Afrikaans

Jesus het tyd gemaak om sy lewe in net twaalf dissipels te bele. Hierdie manne is op hul beurt opgelei om dissipels te maak totdat die evangelie van die koninkryk die eindes van die aarde bereik het deur middel van die vermenigvuldigingsproses.


Wat sal gebeur as ons Jesus se voorbeeld volg deur tyd te maak om met mense kontak te maak, met hulle te deel, hulle te ontwikke en ons tyd en lewens te bele in diegene wat Jesus op unieke wyse op hierdie spesifieke oomblik in ons lewens ingebring het. Die woorde potensiaal en geleentheid kom onmiddelik by my op.

Also from

Carr, Francois

Also in

Other Bible Translations