• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Huwelik op Kontrak

Huwelik op Kontrak

Paperback

Romance

ISBN13: 9798805891152
Publisher: Independently Published
Published: Apr 19 2022
Pages: 172
Weight: 0.50
Height: 0.40 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Ricardo is lewenslustig. Baie geld, vinnige motors en maklike meisies is al waarom sy lewe draai. Charles, sy pa, gaan dit nie langer duld nie. Hy stel ʼn ultimatum; Ricardo moet met sy jare lange vriend se dogter trou, of hy word onterf en verbeur ook die kans om 'n vennoot te word in die besigheid.

Vir Ricardo is dit moeilik om te aanvaar dat hy met 'n vrou moet trou van wie hy nie eers hou nie, boonop kom sy uit ʼn lae klas huishouding. As hy kon kies, sou hy met iemand soos Bailey trou. Sy is die perfekte sekretaresse wat sy aandag ten volle kan behou, maar sy is net afleiding. Afleiding wat hom gou in die moeilikheid laat beland.

Clarissa is dan ook die uitlaatklep vir sy frustrasies, totdat sy besluit sy gaan nie meer toelaat dat hy haar verder verneder met sy seermaak woorde nie. Na 'n ernstige besluit tussen Ricardo en Clarissa, kom hulle tot die slotsom dat 'n kontrak die enigste uitweg is.

Ricardo struikel, maar skielike trauma duik op. Hy moet nou sterk staan. Al weet hy nie hoe nie, moet hy sy vrou nou bystaan.

Also in

Romance