• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Hallo, Mev. Noag - Hoop & Liefde: Boek 2

Hallo, Mev. Noag - Hoop & Liefde: Boek 2

Paperback

Series: Mev Noag

Christian Living

ISBN13: 9798838973771
Publisher: Independently Published
Published: Jun 30 2022
Pages: 156
Weight: 0.41
Height: 0.33 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Soms meer as wat ons moet, voer ons ʼn innerlike stryd en dit voel of dit besig is om ʼn verlore stryd te word!

Ons gebedslewe is nie meer wat dit was nie, en ons sukkel om weer ons plek by God te vind!
Ons geloof is besig om swaar te trek - en ons dink daaraan om op te gee.

Mev. Noag moes ook haar geloof opweeg teenoor haar uitdagings en vrese - sy moes haar vrese agterlaat en geloof kies om die ark wat totaal onbekend was in te gaan.

Sy het met ʼn vreeslose geloof die Ark ingegaan en gekies om vas te hou aan dit wat sy het - HOOP

HOOP BESKAAM NIE

Also from

Motto-Ros, Liezel

Also in

Christian Living