• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Hallo Julle: Vol 2: Bemoediging vir die stryd in ons lewens

Hallo Julle: Vol 2: Bemoediging vir die stryd in ons lewens

Paperback

Series: Hallo Julle, Book 2

Religion General

ISBN13: 9798852584748
Publisher: Independently Published
Published: Jul 17 2023
Pages: 218
Weight: 0.57
Height: 0.46 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Die boek bestaan uit geestelike bemoedigings wat oorspronklik spruit vanuit my eie lewenservarings. Ek is maar n doodgewone man, en dit waarmee ek wroeg en hoe die Gees my daardeur lei, sal vir elke gewone mens van waarde wees om te lees. Ons almal het troos, stigting en bemoediging nodig - om te ontvang, maar ook om uit te deel.

Ons almal het groei nodig. Ons almal moet geestelik fikser word.

Die wedloop waaraan ons deelneem raak al hoe meer liberaal, sonder dissipline en geestelik lewensgevaarlik.

Word stil saam met my voor onse God.

Also from

Welman, Philip

Also in

Religion General