• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Gestroop: 'n Bundel essays

Gestroop: 'n Bundel essays

Paperback

Letters & Essays

ISBN10: 1502956446
ISBN13: 9781502956446
Publisher: Createspace
Published: Nov 5 2014
Pages: 112
Weight: 0.26
Height: 0.23 Width: 5.00 Depth: 8.00
Language: Afrikaans
In sy skets Karoo som Pieter Spaarwater sy bundel in een sin op wanneer hy skryf oor Doornkloof: Doornkloof, waar klein dingetjies waarde het, en pretensie taboe is. En dis terselfdertyd, in 'n neutedop, die mens agter hierdie versameling soos ek hom die afgelope vyftig jaar leer ken het.As rubriekskrywer was hy oor die jare dikwels omstrede, soms skerp, soms vermaaklik, soms heeltemal stroomop. Nooit vervelig nie. En dieselfde geld hier. Die bundel maak nie van destyds se rubrieke gebruik nie omdat die onderwerpe vir so 'n dagbladkolom uiteraard baie tydgebonde is.In Gestroop word die leser op uiteenlopende en soms onverwagte paaie geneem, en soms gekonfronteer met verskynsels en gewaarwordinge waaroor gewoonlik skaars gefluister word. Maar hy is altyd onderhoudend, beredeneerd en op die man af.Die boek verdien 'n wye leespubliek. - Chris Barnard -

Also in

Letters & Essays