• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Hoop Beskaam nie

Die Hoop Beskaam nie

Paperback

General Fiction

ISBN10: 1991455941
ISBN13: 9781991455949
Publisher: Malherbe Uitgewers
Published: Apr 30 2025
Pages: 174
Weight: 0.46
Height: 0.37 Width: 5.50 Depth: 8.50
Language: Afrikaans
Siegfried, 'n eens trotse man, leef afgesonder op 'n strand naby die Kaap, sy hart verstrengel in die verlange na sy verlore vrou, Jovanna. Ná jare van wag op 'n skip wat haar terug sou bring, begin sy hoop vervaag. Wanneer Lillie, 'n fyn, dog sterk vrou, in sy lewe verskyn, verander alles. Haar warmte en deursettingsvermoë bring 'n nuwe doelwit vir hom. Stadig maar seker word hy losgeruk uit sy selfopgelegde isolasie. Die verhaal kronkel deur verlange, aanvaarding en die uiteindelike bevryding van die verlede. Siegfried ontdek 'n nuwe lewe, 'n familie wat hy nooit verwag het nie en 'n tweede kans op liefde en tuiskoms.

'Die Hoop beskaam nie' is 'n verhaal van verlore drome, rou pyn, en die onverwagte skoonheid van 'n nuwe begin.

Also from

Cantoni, Ina

Also in

General Fiction