• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Die Banting Oplossing: Jou Laekoolhidraat-Gids Tot Permanente Gewigsverlies

Die Banting Oplossing: Jou Laekoolhidraat-Gids Tot Permanente Gewigsverlies

Paperback

Gifts & Stationery GeneralDiet & NutritionLow Carbohydrate

Currently unavailable to order

ISBN10: 1776090365
ISBN13: 9781776090365
Publisher: Penguin Random House South Afr
Published: Apr 26 2018
Language: Afrikaans
Uiteindelik! 'n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN 'n oplossing bied vir permanente gewigsverlies. Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste - die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto's. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.

Also in

Gifts & Stationery General