• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid

Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid

Paperback

Christian Living

ISBN10: 1544213158
ISBN13: 9781544213156
Publisher: Createspace
Published: Mar 8 2017
Pages: 142
Weight: 0.44
Height: 0.30 Width: 5.98 Depth: 9.02
Language: Afrikaans
Die meeste mense glo dat wanneer hulle Christus in hul lewe aanvaar het dat alle vloeke teen hulle afgehandel en gebreek is. Dit is wel korrek, maar kom ons kyk na Josua, die opvolger van Moses. Die land was aan hom beloof, maar hy moes nog steeds die land binnegaan en vir dit veg. Dit geld ook vir ons vandag, want die Woord sê in Matteus 11:12 dat die koninkryk van God besig is om pad oop te breek en mense wat al hulle kragte daarop toespits, maak dit hulle eie. Soos ons sal uitvind gedurende hierdie studie, is daar sekere stappe wat deur paar mense, wie vloek teen hulle bloedlyn gebring het, gevolg moet word. Dit moet afgehandel word voordat hulle heeltemal vry kan wees om die roeping van God op hul lewe te kan vervul. Eerwaardige Agbo demonstreer dat hy baie tyd aan hierdie studie en onderwerp gewy het en wil slegs die waarheid aanbied. Die meeste mense vermy die onderwerp van familievloeke en sou eerder nie daaraan blootgestel word nie. Ons was aangeraak en geseën deur die kragtige gebed aan die einde van die boek en kan hierdie man van God vir enige kerk of organisasie aanbeveel om oor hierdie onderwerp te praat.

Also in

Christian Living