Bevrore hart
Paperback
Series: Https: //Storietydskrif.Home.Blog, Book 4
Please select the version of book you would like to purchase.
ISBN10: 1657467678
ISBN13: 9781657467675
Publisher: Independently Published
Published: Jan 8 2020
Pages: 150
Weight: 0.50
Height: 0.35 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
ISBN13: 9781657467675
Publisher: Independently Published
Published: Jan 8 2020
Pages: 150
Weight: 0.50
Height: 0.35 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Toe die hael haar genadeloos uit die hemel kasty, het sy die woorde: Hoekom doen Jy dit aan my? die hemel ingeslinger. Sy was dan júÃs op pad uit haar flenterbestaan na 'n nuwe lewe! Toe het daar 'n groot blok ys in haar hart kom sit. In die gebeure wat volg, moet sy telkens ervaar hoe teenspoed, die wrede lewensgang, teleurstelling en smart haar, en die mense vir wie sy lief het, tref en die ysblok voed. Tóg het sy telkens die innerlike krag gevind om voort te gaan, om 'n sukses te maak van haar ondernemings, om nooit haar empatie met haar medemens te verloor nie; tewens sy het altyd probeer om meer van haarself te gee as wat sy ontvang het.Die verhaal speel af rondom die tyd van die Tweede Wêreldoorlog in 'n myndorpie in Suid-Afrika; 'n oorlog wat haar ook tot in haar diepste wese geraak het.Waar sou die oplossing wees vir haar voortdurende stryd teen algehele radeloosheid? Sal dit 'n nimmereindigende innerlike stryd wees? Sou die liefde van 'n man haar kon help om die blok ys in haar hart te laat smelt?
Also in
General Fiction
Elizabeth Spencer: Novels & Stories (Loa #344): The Voice at the Back Door / The Light in the Piazza / Knights and Dragons / Stories
Spencer, Elizabeth
Hardcover
$38.00
Anniversaries, Volume 2: From a Year in the Life of Gesine Cresspahl, April 1968-August 1968
Johnson, Uwe
Paperback
From $14.99
Philip Roth: Novels 1973-1977 (Loa #165): The Great American Novel / My Life as a Man / The Professor of Desire
Roth, Philip
Hardcover
From $17.99
Selected Writings: Robert Musil: Young Torless, Three Women, the Perfecting of a Love, and Other Writings
Agee, Joel
Musil, Robert
Paperback
$79.43
Before Gatsby: The First Twenty-Six Stories
Fitzgerald, F. Scott
Bruccoli, Matthew J.
Baughman, Judith
Paperback
$50.74
