• Open Daily: 10am - 10pm
    Alley-side Pickup: 10am - 7pm

    3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
    612-822-4611

Open Daily: 10am - 10pm | Alley-side Pickup: 10am - 7pm
3038 Hennepin Ave Minneapolis, MN
612-822-4611
Afrikaner Godsdiens: Ondek die hoe om 'n lewende verhouding met God te ontwikkel. 'n Nuwe kultuur wat op God se woord gebou is.

Afrikaner Godsdiens: Ondek die hoe om 'n lewende verhouding met God te ontwikkel. 'n Nuwe kultuur wat op God se woord gebou is.

Paperback

Christian Living

ISBN13: 9798344128993
Publisher: Independently Published
Published: Oct 22 2024
Pages: 106
Weight: 0.34
Height: 0.22 Width: 6.00 Depth: 9.00
Language: Afrikaans
Ek het die boek geskryf na 27 jaar van bekering nadat ek my bekeer het van die Godsdienstige kultuur van Afrikaner wees waarin ek vasgevang was in tradisies en 'n baie bleek geloof wat my sonder hoop gelaat het. Waar Jesus Christus in 1997 my lewe omgeraai het op die aand waar ek my eie lewe sou neem omdat ek net moeg was vir 'n godsdiens wat geen antwoord kon gee oor die doel vir die lewe en hoe om sonde te oorwin wat my lewe oorheers het nie.

Also from

Botha, Riaan

Also in

Christian Living